Die Stellarator
konfigurasie dateer reeds uit die 1950s of vroeer. ? Dis selfs
ouer as die Tokamak, wat (anders as die Stellarator) nie in
beskryf word nie.? Dit vereis baie spesifieke
vorms van die "coils". wat eers relatief onlangs met beter
rekenaartegnologie akkuraat ontwerp kon word. Daarom het dit
vroeer min aandag gekry.? Vandag fokus fusie navorsing in
Duitsland en in China op Stellarators eerder as Tokamaks.?
Die Wendelstein
is 'n moderne Stellarator, waarin die plasma veel langer
ge"confine" kan word as in 'n Tokamak.? Volgens .sciencedirect.com/science/article/pii/S2666675823001650 "the??has
many advantages. (1) The stellarator avoids??instabilities
and major??disruptions with
large??forces
in the structure of the device and??beams
of runaway electrons caused by the large? (mega-amperes)
of the tokamak".
Verder
"Enormous
external power is needed in tokamaks to maintain not
only the plasma current but also the profiles of pressure
and current for achieving a high bootstrap current fraction
and steady-state operation. In contrast, the stellarator??that
confines plasma and the rotational transform of the field
lines are mainly generated by external 3D coils, eliminating
the need for large toroidal current flowing in the plasma
and thus the need for external current drivers, which
greatly lowers recirculating power and cost".
On 2024/12/27 10:30, bernhard wrote:
toggle quoted message
Show quoted text
Verreweg
die mees koste-effektiewe maniere om fusie-energie na
elektrisiteit om te sit is via fotovoltaiese, wind- en
hidrokrag.? Met battery en gepompte hidro as stoor bygevoeg
waar nodig (buigsame hidro is meer energie-doeltreffend
as gepompte).? Die $2 miljard totaal wat CFS ingesamel het, is
waarskynlik minder as wat die Oekraiense, Gaza, Hezbollah,
Siriese, Houthi en ander oorloe per dag kos.? Dis nou
as die skade wat aangerig word by die militere koste getel
word.
Die
aankondiging van die "400 MWe fusie kragstasie" is maar net
nog 'n manier om hul stokperdjie te finansier!? Daar sal NIKS
wat ekonomies krag kan lewer van kom nie!? Nie in hierdie eeu
nie.? Ook nie in hierdie millenium nie.? Die wat dit
"betwyfel", het nie die fisika van hitte-oordrag,
plasma-stabiliteit en stralingskade ... behoorlik en eerlik
toegepas nie.? Tokamaks anders as sommige meer gekompliseerde
konfigurasies (bv Wendelstein) se plasmas is inherent
onstabiel en kan katastrofies "ontplof".? 'n
Magnetiese energie ontploffing van die soort wat keer dat die
nog veel duurder ITER masjien voltooi word!? Wee diegene wat
naby is wanneer dit gebeur!
On 2024/12/27 09:34, Wolhuter, Riaan,
Dr [
wolhuter@...]
via groups.io wrote:
Ek
is net verbaas dat daar soveel geld ingestort word.
?
?
CAUTION:
This email originated from outside the Stellenbosch
University network. Do not click links or open
attachments unless you recognize the sender and know the
content is safe.
?
Dit
begin met "IF all goes to plan ...".? 'n Baie groot IF.?
AS die voorspellings van die fusie protagoniste
gerealiseer het, was die reuse ITER reeds sowat 'n
dekade gelede operasioneel, en teen 'n klein breukdeel
van sy koste tot dusver.? Maar nou word voorspel
dat dit in die 1930s sal begin werk as prototipe om te
wys dat fusie-krag dalk moontlik sal wees.
?
gee
meer besonderhede oor die beplande aanleg in Virginia.?
Dit se^ onder andere:
"
.. let¡¯s hold our nuclear horses for just a moment:
there are several steps that must be completed before
this fusion plant, named ARC (for ¡°affordable, robust,
compact¡±), could be plugged into Virginia¡¯s power grid.
For one, CFS has not finished its demonstration machine,
SPARC (¡°smallest possible ARC¡±). The company says it
expects the completed SPARC to show net energy
production in 2027. That alone would be a feat."
Voordat
daardie maatskappy (CFS) se SPARC werk, is dit blote
wensdenkery van hulle om so groot van hierdie beoogde
ARC te praat.? Soos male sonder tal met fusie in die
afgelope driekwart-eeu, sal daar niks meer as
grootpratery van kom nie.???
Ek
sien nerens dat hulle die wesentlike probleme van enorme
stralingskade a g v die ultrasnel (14.3 MeV) neutrone
bespreek nie.? Teen 400 MW kraglewering gaan daardie
supersnel neutrone hulle superduur kriogene
supergeleiers taamlik gou vernietig.??
Ek
sien ook nie hoe hulle genoeg tritium brandstof
(wat nie in naastenby genoegsame hoeveelhede in die
natuur voorkom nie, en wat tot nou toe uit Kanada se
CANDU reaktore verkry is) gaan kry nie.? Kanada het
intussen meeste van sy CANDU reaktore gesluit, en beplan
om ook die origes binnekort te sluit.? Tritium het 'n
halfleeftyd van sowat 12 jaar.?? M a w die bestaande
beskeie voorraad daarvan word elke 12 jaar met die
helfte verminder.? So wanneer hierdie beloofde reaktor
oor 12 of meer jare gereed sal wees sal daar maar min brandstof
beskikbaar wees.
?
On 2024/12/27 01:56, Van Niekerk,
Wikus, Prof [wikus@...]
via groups.io wrote:
?
The
integrity and confidentiality of this email are
governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos
word deur die volgende bepalings bere?l.